Lys jou Besigheid

Is jou besigheid 'n borg / ondersteuner? Sluit aan by die Beaufort West Netwerk en lys jou besigheid HIER. Gewaarborgde bloodstelling!

Nuwe Lede

Nuwe Begin Christelike Bemagtiging Sentrum
Tel: 023 414 2253
Meer besonderhede...
Suid-Kaap Finansiele Dienste
Tel: 023 414 4905
Meer besonderhede...
Spot on liquors
Tel: 023 414 4620
Meer besonderhede...
Karoo Finansiele Adviseurs Edms Bpk
Tel: 023 415 2591
Meer besonderhede...
Dr. JFB Bruwer
Tel: 023 414 4164
Meer besonderhede...

Bemarkings waarde

Besighede gelys:
41  
Profielvertonings:
10852  
Klieks na lede webruimtes:
679  
Epos navrae gestuur:
22  

*Bemarking verskaf deur cozaNET Bemarkings Netwerk en die WEBifi Community Platform webruimtes

Welkom by die Beaufort Wes Gemeentskapsnetwerk!

Ons het net een doelwit: 

Kom ons werk saam, deel informasie, ondersteun & maak Beaufort Wes  en omgewing 'n beter plek om in te bly.

Op die webruimte en die ander webruimtes wat deel vorm van die gemeentskapsnetwerk gaan ons almal 'n gelyke kans gee om vir die gemeentskap te kan se wat hulle doen, wat hulle nodig het en erkenning te gee aan die besighede wat (ten spyte van moeilike tye) steeds probeer om 'n verskil te maak.

Om by die netwerk betrokke te raak om jou besigheid te lys of as skool / kerk / sportklub of organisasie om 'n GRATIS webruimte in die netwerk te kry, kontak my asb.

Amelia Nel

 

 

Nuutste Artikels